Letchen du Plessis is met ʼn neurologiese toestand gediagnoseer wat onwillekeurige sametrekking en spasma van die spiere veroorsaak. Dit hou haar egter nie terug nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Letchen du Plessis"
Letchen kan met ’n medalje huiswaarts keer
Verlede jaar het Letchen du Plessis ’n silwer medalje in haar kategorie by die CrossFit-spele ingeoes. Nou, danksy ’n splinternuwe ortopediese stut (én hope harde werk) mik sy na goud.
Merkwaardige Letchen weer op pad na VSA
Die Spele-silwermedaljewenner is vandeesweek by die gewilde Wodapalooza-kompetisie in Miami in aksie.