“Dit was een van die taaiste weke nóg,” sê Britse renjaer nadat hy positief vir Covid-19 getoets het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lewis Hamilton"
Hamilton toets positief vir Covid-19
Hamilton het Maandagoggend met ligte simptome wakker geword, terwyl hy ook meegedeel is dat ’n persoon met wie hy in kontak was positief vir die virus getoets het.
Sir-skap vir Hamilton kry meer momentum
Volgens die Britse media is Lewis Hamilton se belastingsake in orde en hy sal volgende jaar tot ridder geslaan word.
’n Ridder in sy blitsige Mercedes-renmotor?
Sommige Britte vra dat Hamilton tot ridder geslaan word ná sy sewende wêreldtitel.
Kolisi onder dié wat Hamilton gelukwens
“Nou kan kinders van enige agtergrond of ras daarvan droom om ’n F1-kampioen te word.”
Hamilton sê Bottas verdien meer lof
“Ek dink hy is beter as die meeste ander ouens hier; nie net wat bestuursvernuf betref nie, maar ook wat sy ingesteldheid en benadering tot die wedrenne betref.”
Formule Een: Mercedes, Hamilton het nie hul gelyke
Die Mercedes-renspan het sy algehele oorheersing in vanjaar se Formule Een-reeks Sondag in Italië voortgesit toe Lewis Hamilton in Imola die Emilia Romagna- Grand Prix gewen het met sy spanmaat, Valtteri Bottas, tweede.
Hamilton ‘dankbaar’ ná 92ste sege
“Mens sou dink dat ek nou al gewoond aan alles sou wees. Maar ek was steeds op my senuwees toe ek my handskoene aantrek en my helm opsit.”
Sing, renjaer, sing
Dit is nie die eerste keer dat ’n sportster sy kolf of atletiekdrag vir die mikrofoon verruil nie. Maar waar hul treffers normaalweg drome bewaarheid, sing Hamilton in sommige van sy liedjies oor alkohol en ander fuifsessies.
Sir Jackie: ‘Hamilton g’n die beste’
“Dit is moeilik om vir só ’n renjaer dieselfde respek te hê as vir iemand wat amper iets soortgelyks met ’n swakker motor vermag het.”
Alonso sê dit was taaier om Schumacher te klop
“Volgens my was hy altyd ’n tree voor die res.”
Hamilton word nie deur FIA afgetrek
“Ek wil julle laat weet dat ek nie sal tou opgooi nie. Ek sal nie ophou om hierdie platform te gebruik om dit wat ek glo reg is, uit te wys nie.”
Hamilton dalk in die sop oor T-hemp
Die Britse renjaer het die hemp voor die aanvang van die wedren gedra en weer op die podium.
Hamilton jaag vinnigste rondte ooit
“Ja, dit was nie te sleg nie.”
Hamilton is vol lof vir Schumacher
“Michael was ’n uitstekende atleet en bestuurder en ek is baie geëerd dat my naam saam met syne, Ayrton Senna en Juan Manuel Fangio genoem word.”
Nog ’n rekord tuimel voor Hamilton
Ná al die opwinding en drama in Sondag se MotoGP-motorfietsren in Spielberg was die tafel gedek vir die Spaanse Formule Een-Grand Prix in Barcelona, maar dit het baie sleg daarby afgesteek.
Hamilton dra Hongaarse F1-kroon ’n agtste keer
Dit was Hamilton, wat die 90ste keer in sy loopbaan in die voorste posisie weggespring het, se 86ste oorwinning.
Wie gaan in Vettel se Ferrari-sitplek klim?
Sedert verlede jaar berig is dat Hamilton met Ferrari-base onderhandel het, het die F1-wêreld gegons oor die moontlikheid dat die Brit sy loopbaan by Ferrari kan afsluit.
Hamilton baas in Rusland, Ferrari trap klei
Ferrari, wat die afgelope drie renne voor die Russiese Grand Prix gewen het, het Sondag groot planne gehad.
Mercedes se meesterskuif laat Lewis seëvier
Maar dit kon so maklik geboemerang het.