Liam het in 2017 spoorloos verdwyn nadat sy pa hom by sy ma gaan oplaai het. Liam se pa is later aan sy moord skuldig bevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liam Nortjé"
Liam Nortjé-moordsaak: Liggaam dalk vroeër geskuif
Dit het gelyk of die liggaam in twee duvets en ʼn stuk plastiek toegedraai was.
Liam se liggaam dalk gevind
Die skokontdekking is Vrydag gemaak op dieselfde dag wat Liam se pa tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.
Vonnis opgelê vir moord op klein Liam Nortjé
Liam het in 2017 spoorloos verdwyn nadat sy pa hom opgelaai het.
Pa skuldig aan moord op vermiste Liam Nortjé
Klein Liam word sedert 2017 vermis, nadat hy aanvanklik saam met sy pa verdwyn het.
Vermiste kleuter: ‘Kersfees kom nader en my moed raak op’
ʼn Bekende spesialis-ondersoeker kyk intussen ook na die saak.
Vermiste kleuter: Pa dalk sielkundig evalueer
“Dit is baie moeilik, want hy wil niks sê nie. Niemand weet waar die kind is nie.”
Pa weier steeds om te sê waar Liam is
Liam se ma het intussen vandeesweek haar vervreemde man die eerste keer in maande gesien en by hom gepleit om te sê waar Liam hom bevind.
‘Sê net vir my waar my kind is’
“Dit is so ongelooflik frustrerend dat hy weier om te sê waar my kind is.”