“Ek wil haar net so graag nie verloor nie,” het Liané se pa vroeër aan Maroela Media gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liané Jacobs"
Tyd loop uit vir serebraal gestremde 8-jarige
“Ons vat dit dag tot dag. Ons wil net die beste hulp vir haar hê. Sy is al deur so baie.”
Ouerpaar bly hoop ondanks 8-jarige se skokdiagnose
“Ek bid nié dat alles doodnormaal moet wees nie, maar ek bid vir die moed en geduld om dit vir haar so gemaklik as moontlik te maak. Ek wil haar so graag net nie verloor nie.”