Die jong student van Johannesburg wat ses weke gelede vir ure in die wrak van haar motor vasgekeer was nadat haar motor in ʼn stroom beland het, kan niks van die ongeluk onthou nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liani Glinister"
‘Engel’ red student ná ure in wrak
ʼn Jong student van Johannesburg leef danksy ʼn verbyganger wat toevallig op haar afgekom het waar sy al ongeveer vyf uur lank in haar motor in ʼn stroom vasgekeer was.