“’n Mens hoor Theuns se stem nog oral, dit voel soms asof hy nie werklik weg is nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lianie May"
Luister: Lianie May wil mense opbeur met ‘Bietjie Benoni’
Sy deel ook waarom sy ná byna 15 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf steeds dieselfde energieke en opregte plaasmeisie is wat in 2007 ʼn oornag sukses geword het.
Lianie May: ‘Ná 10 jaar is ek steeds ʼn plaasmeisie’
Lianie May, een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, moes voor ʼn honderd toe deure te staan kom voor sy uiteindelik die geleentheid sou kry om te sing. En ja, die storie oor hoe haar loopbaan tydens ʼn oudisie in die kleedkamer van ʼn Vrystaatse skool begin het, is wél waar.
Foto’s: Lianie en haar Barry trou
Die Afrikaanse sangeres Lianie May het onlangs ná ʼn tien jaar lange verlowing aan Barry Lubbe uiteindelik die paadjie na die kansel gestap.
Gewilde Afrikaanse sangeres se sprokiesverhaal kom na kassie
“Nou het ons ʼn sperdatum vir die troue – niks mag dus meer in die pad staan nie. Dit is ʼn baie opwindende reeks en aanhangers kry nou die kans om haar reis na die altaar volg, en ook agter die skerms te sien hoe haar jongste album vervaardig word.”