Irak sal Libanon met een miljoen ton brandstofolie vir sy kragaanlegte voorsien in ruil vir mediese dienste, kragtens ʼn ooreenkoms wat Saterdag in Bagdad onderteken is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Libanon"
Beiroet-ontploffing: Hoop op oorlewendes vervaag
Die vyfjarige Flash, geklee in rooi skoentjies om sy pote te beskerm, het die land se verbeelding aangegryp. Mense het hom bedank en gesê hy gee meer om vir die Libanese as hul eie regering.
‘Hartklop’ maand ná Beiroet-ontploffing in puin gehoor
’n Klankopsporingstoestel het ʼn polsslag van 18 tot 19 slae per minuut tussen die puin opgetel.
Doeanehoof vas ná Beiroet-ontploffing
Altesaam 30 mense word sowat twee weke ná die voorval steeds vermis.
Libanon-regering bedank na ontploffing
Hassan Diab het gesê hy het tot die gevolgtrekking gekom dat korrupsie in die land “groter is as die staat”.
Woede oor ontploffing lei tot gewelddadige betogings
Veiligheidsmagte het traangas gebruik om ontstoke betogers in Beiroet in Libanon uitmekaar te probeer jaag te midde van toenemende woede oor die reuse-ontploffing vroeër die week.
Beiroet-ontploffing moontlik weens nalatigheid
Daar bestaan talle vrae oor hoe só ’n enorme vrag hoogs plofbare materiaal jare lank bloot gestoor kon word.
Foto’s: Dodetal styg na Beiroet-ontploffing
Internasionale hulp in die vorm van noodwerkers en mediese personeel is op pad na Libanon ná Dinsdag se reuse-ontploffing in Beiroet.