Die drukgroep het ’n brief aan die regter gerig waarin hy vriendelik versoek is om sy uitspraak te bespoedig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liberty Fighters Network"
‘Verwerp entstof-klag teen Mogoeng’ – LFN
Liberty Fighters Network beskryf die klag teen hoofregter Mogoeng Mogoeng as “wanfunksioneel” op grond van ’n tegniese punt.
Inperking: Drukgroep hof toe, eis dat Dlamini-Zuma tronk toe
Die drukgroep vra dat die hof die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, ses maande tronkstraf oplê vir minagting van ʼn vorige hofbevel.
Liberty Fighters wil weer hof toe oor regulasies
Die president van die Liberty Fighters Network (LFN), Reyno de Beer, het die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, tot die einde van Maandag gegee om op sy navrae oor die Covid-19-krisis te reageer en sodoende regsaksie te vermy.
‘Verklaar afsonderingsregulasies ongeldig tot ná appèlproses’ – LFN
Volgens die Liberty Fighters Network misbruik Dlamini-Zuma die appèlproses.
Dlamini-Zuma wil wéér appelleer teen beslissing oor afsonderingsregulasies
Dlamini-Zuma voer in hofstukke aan sommige regulasies wat tersyde gestel is, het nog nie eens bestaan toe die hof die saak aangehoor het nie.
Hofsaak oor afsonderingsregulasies: Uitspraak voorbehou
Die regering het aangevoer dat die saak dwingende redes van openbare belang het en in ʼn hoër hof getoets moet word.
Dlamini-Zuma dán weer in hof oor afsonderingsregulasies
Die hof het vroeër in Junie bevind die regulasies is ongrondwetlik.
Aansoek om appèl teen afsonderingsuitspraak ingedien
“Enige ander hof gaan tot ʼn ander slotsom kom as Davis.”
‘Dit was Dawid teen Goliat’ – Liberty Fighters Network-stigter oor dáái hofsaak
“Baie mense dink jy moet ’n prokureur hê om hof toe te gaan, maar enigeen kan sy saak in die hof baklei,” sê Reyno de Beer aan Maroela Media.
‘Liberty Fighters’ teleurgesteld oor staat wil appelleer
Die organisasie sê pleks daarvan om die afsonderingsregulasies in ooreenstemming met die Grondwet te bring, het die regering gekies om teen die hofuitspraak te appelleer.
Regering verleng ramptoestand
Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering, het die versoek ingedien en die kabinet het dit goedgekeur.
Afsonderingsregulasies: Regering gaan appelleer teen uitspraak
Die regering is van voornemens om appèl aan te teken teen ʼn hooggeregshofuitspraak vandeesweek wat die afsonderingsregulasies as “ongeldig en onwettig” verklaar het.
Hof sê afsonderingsregulasies is ‘ongeldig, ongrondwetlik’
Die hooggeregshof het Dinsdag bevind die regering se afsonderingsregulasies vir risikovlak 3 en vlak 4 is ongeldig en ongrondwetlik, maar dit sal steeds vir minstens die volgende 14 dae van krag bly.