Minstens 2 300 mense is in Libië dood en duisende word nog vermis ná kitsvloede damwalle gebars en die water deur ʼn kusstad gestroom het. Sommige woonbuurte is in hul geheel verwoes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Libië"
Konflik in Libië lei tot groeiende internasionale onstabiliteit
Naas al die ander brandpunte – Rusland, China, Islamitiese fundamentaliste – het ’n nuwe brandpunt in die laaste tyd na vore getree wat potensieel gevaarlik kan word.
Foto’s: Ramaphosa ‘bekommerd’ ná 44 in lugaanval sterf
Pres. Cyril Ramaphosa het sy innige meegevoel aan die regering en mense van Libië uitgespreek nadat minstens 44 mense dood is in ʼn lugaanval op ʼn aanhoudingsentrum vir migrante, naby die Libiese hoofstad, Tripoli.
Minstens 115 dood tydens konflik in Libië
Voortgesette botsings tussen Libiese burgermagte in die hoofstad Tripoli het die afgelope maand tot die dood van minstens 115 gelei en ongeveer 383 persone is beseer.
Libiese weermag val aan ná waarskuwing aan buitelanders
Die weermag het “buitelanders” en “Afrikane” ʼn tydperk van 10 dae gegee om dié land in Noord-Afrika te verlaat.
SA veroordeel berigte oor slawehandel in Libië
Dit volg nadat die nuusagentskap CNN onlangs video’s en foto’s van die beweerde ondergrondse slawehandel uitgesaai het. Dié uitsendings het internasionaal opslae gemaak.
Obama-nalatenskap lyk toenemend minder rooskleurig
Obama sal onthou word as ’n vriendelike, charismatiese leier, maar nie as iemand wie se visie en drome ooit werklikheid geword het nie, skryf Jaco Kleynhans.
Vliegtuigkapers gee hulself oor
Die twee persone wat Vrydag ʼn Libiese handelsvliegtuig gekaap het, het alle passasiers en bemanning vrygelaat en hulself oorgegee.
109 passasiers uit gekaapte vliegtuig vrygelaat
Minstens 109 passasiers van ʼn Libiese handelsvliegtuig, wat Vrydag gekaap is, is reeds vrygelaat.
[Foto’s] 6 500 vlugtelinge op een dag gered
Die Italiaanse Kuswag het Maandag ongeveer 6 500 vlugtelinge gered wat in nood verkeer het op die Middellandse See.
Moslemvlugtelinge gooi glo Christenvlugtelinge oorboord
Die Italiaanse polisie het 15 Moslemvlugtelinge wie se boot hulle pas uit die Middellandse See gered het, in hegtenis geneem nadat 100 ander vlugtelinge op die boot vertel het dié 15 het 12 Christene oorboord gegooi. Die 12 het na berig word almal verdrink.
Valke swyg oor Libiese triljoene in SA
Die Valke wou nie kommentaar lewer op berigte dat ondersoek ingestel gaan word na Libiese bates wat in Suid-Afrika gestoor word nie.
Mensesmokkelaars los 300 in woestyn aan lot oor
Gewetenlose mensesmokkelaars het sowat 300 mense in die woestyn aan hul lot oorgelaat.
Premier van Libië ontvoer
Gewapende mans wat glo “baie ordentlik opgetree het” het die Libiese premier, Ali Zeidan, vroeg Donderdagoggend uit ‘n hotel in die hoofstad Tripoli ontvoer.
Man wat Ghaddafi uit pyp trek sterf
Die jong man wat wêreldbekend geword het toe TV-kameras gewys het hoe hy die voortvlugtige Libiese diktator, Muammar Ghaddafi, uit ‘n pyp getrek het, het In Frankryk aan sy wonde beswyk.
Mbeki, die ‘comeback kid’
Terwyl NATO en die rebelle Libië op 26 Augustus 2011 oorrompel en Tripoli ingeneem het, het voormalige president Thabo Mbeki die VSR en SASCO van die Universiteit van Stellenbosch (US) toegespreek om sy beskouing van die “geskiedkundige gebeure” in Noord-Afrika te verduidelik.