Sewe van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars deel vanjaar die Liefde by die Dam-verhoog. Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Liefde by die Dam 2018-konsert 5 Augustus by die Emmarentiadam in Johannesburg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liefde Wen"
Bekendes en ander dig oor die liefde
“Ons wou graag vir ‘geheimskrywers’ die kans gee om hul stemme te laat hoor in die Afrikaanse literatuurgemeenskap. Ons wou ook mense se idees oor die liefde hoor en hulle die kans gee om dit met die wêreld te deel.”
Goeie nuus: Video: Alles gaan oor liefde – Bouwer Bosch
Bouwer Bosch gesels oor sy gedig “Kleurblind” wat gaan oor ons as mense, hoe ons ander mense sien en hoe hy voel dat jy nie ‘n Christen en ‘n rassis kan wees nie.