Durf ’n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek ’n bloedwarm, baie mooi vrou.
Alles vir die sleutelwoord "liefdesverhale"
Geur van vergifnis
Dit is ’n onwaarskynlike romanse: ’n hardkoppige man in ’n rolstoel en ’n ewe hardkoppige vrou wat hou by haar blokkieshemde en denims. Die pad is lank voor hulle tuiskom en ja kan sê vir die toekoms.
Bambi en die boef
Anita du Preez Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by…
Meerminliefde
Lizet Engelbrecht René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare….
Omnibus 31
Ena Murray In Sê groete vir Pappa bedank Reino Vos as predikant nadat sy vrou, Chrisma, hom onverwags tydens ’n sinodesitting verlaat. Hy word hoof…
Die kamferkis
Sjane van Aswegen Die kamferkis is ’n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van “vreemde jongetjies”. Hulle…
‘n Nuwe dag
Dorothy Fourie ’n Debuut-liefdesroman van een van die drie finaliste in die Rooi Rose/LAPA- liefdesverhaalwedstryd in 2008. “Die manuskrip is poëties geskryf en die skrywer…
Jonkvrou
Jean-Claude van Rijckeghem en Pat van Beirs Vertaal deur Daniel Hugo Marguerite van Male is veertien en ’n half. Sy is die enigste erfgenaam van…
Die Davelvroue – Willemien
Op aandrang van lesers verskyn die heruitgawes van Chanette Paul se gewilde Davelvroue-reeks – met splinternuwe voorblaaie en in groter formaat.
Omnibus 13
’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense.
Louisa du Toit Omnibus 5
Louisa du Toit In ’n poging om te ontsnap uit die knellende bestaan van armoede en sosiale isolasie wat haar ouerhuis kenmerk, kom Elna Osman…
Ena Murray Omnibus 30
Ena Murray Hierdie opeenvolgende romans gaan oor die aangrypende ervarings van ’n jong meisie uit die onderdorp wat uiteindelik die vrou van ’n vooraanstaande politikus…
Christine Le Roux Omnibus 3
Christine le Roux Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur ’n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die…
Elza Rademeyer Omnibus 4
Elza Rademeyer In Kronkelpad na geluk werk Jessica op Biesiesdal in oom Josie se slaghuis en loseer sy by tant Mart – vir hulle is…
Annelize Morgan Omnibus 2
Annelize Morgan Pad na die skavot is ’n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celèste du Toit is Armand de Bordeaux meer as ’n werkgewer – hy…
Dokter van ver
Malene Breytenbach By ’n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in…
Droomdokter
Amelia Strydom Haar Aktiewe Geboorte-eenheid is vroedvrou Mila Mouton se hele hart en siel. Sy’s darem nog liewer vir haar kleintjie, Melissa, maar sy stort…
Dryfhout
Chanette Paul Die magiese realisme wat onderliggend aan Springgety, Fortuin, Boheem en Meetsnoer was, word voortgesit en voltrek in Dryfhout. Dryfhout is Chanette Paul se…