Werner de Jager se dood kan moontlik die einde van die moordverhoor van ds. Liezel de Jager beteken, selfs al sou daar later nog verdagtes in hegtenis geneem word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Liezel de Jager"
Werner de Jager neem glo eie lewe in tronk
Nuus van Werner de Jager, wat tereggestaan het op ʼn aanklag van moord op sy vrou, ds. Liezel de Jager, is Maandag met gemengde gevoelens ontvang.
Werner de Jager: Liezel se ouers verwelkom borgtogbesluit
“Liezel se familie is uiters verlig. Ons vier vandag se oorwinning saam met hulle.”
Geen borgtog vir Werner de Jager
Die hof het onder meer bevind De Jager hou nie net ‘n bedreiging in vir homself nie, maar ook vir sy twee minderjarige kinders.
De Jager hoor vandag oor borgtog
Werner de Jager, wat van die moord op sy vrou, ds. Liezel de Jager, beskuldig word, sal vandag hoor of hy borgtog toegestaan sal word al dan nie.
De Jager glo ‘gevaar vir samelewing’; hof besin nog oor borgtog
Die Amanzimtoti-landdroshof in KwaZulu-Natal het Dinsdag die finale slotbetoë in die borgtogaansoek aangehoor.
Nog moordklagte teen Werner De Jager
Werner de Jager het na bewering selfdood oorweeg sedert sy inhegtenisneming verlede November weens sy beweerde aandeel in die moord op sy vrou, ds. Liezel de Jager. Hy het Maandag in die Amanzimtoti-landdroshof gehoor hy sal ook op bykomende aanklagte van moord tereg staan.
Video: Werner de Jager buite hof uitgejou
ʼn Groep mense het Maandag buite die landdroshof op Amanzimtoti in KwaZulu-Natal saamgedrom waar ds. Liezel de Jager se wewenaar, Werner, weer in die hof verskyn het. Werner word van die moord op Liezel verdink.
De Jager hoor dalk Maandag oor borgtog
De Jager se borgtogaansoek het al op 9 Januarie vanjaar begin nadat hy in November in hegtenis geneem is.
Drukgroep eis: Geen borgtog vir De Jager
Daar is nie plek vir misdadigers soos Werner de Jager in Suid-Afrika nie, daarom sal Action Society by sy volgende hofverskyning betoog vir sy borgtogaansoek om geweier te word.
Werner sou ‘miljoene maak’ uit ds. Liezel se dood, hoor hof
Die hof het Woensdag gehoor verskeie lewenspolisse sou aan Werner de Jager uitbetaal word en dat hy haar testament kort voor haar moord gewysig het.
Werner sê bekentenisse ‘onder dwang’ afgelê
“Werner het keer op keer gewys dat hy lieg – toe hy in hegtenis geneem is, het hy aan die polisie erken dat hy Liezel vermoor het, maar in die hof ontken hy dit.”
Polisie skepties oor Werner se verblyf in plek van veiligheid
Die polisie vrees dat, sou Werner de Jager op borgtog vrygelaat word, hy ʼn gevaar vir homself én lede van die publiek kan inhou.
‘Alle vingers wys na Werner’ – polisie
Stadig maar seker word die sluier gelig oor die beweerde omstandighede wat tot die moord op ds. Liezel de Jager van Amanzimtoti gelei het.
Werner de Jager het moord beplan oor polisse, hoor hof
Daar is Maandag nog aanklagte teen Werner de Jager, wat van die moord op sy vrou verdink word, aanhangig gemaak.
Stadig met foto’s, vra Werner
De Jager se regspan het vroeg al by die landdroshof in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal opgedaag, gereed om voort te gaan met hul kliënt se borgtogaansoek.
Werner de Jager wil borgtog hê
Die 45-jarige De Jager sal na verwagting aansoek doen om op borgtog vrygelaat te word tot tyd en wyl hy vir sielkundige waarneming gestuur kan word.
Kyk uit vir dié hofsake in 2024
Verskeie opspraakwekkende sake het die afgelope jaar in die hof gedraai. Hier is van die sake waarvoor jy in 2024 moet uitkyk.
‘Geen ouer moet daardie oproep ontvang nie’
“Sy was altyd ons spogkind. Sy is daar – maar sy is nie meer daar nie, sy is weg en ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor haar, ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor haar kinders.”
‘Maak ʼn voorbeeld van Werner de Jager’
“Ons kan nie meer vertragings in die stryd om geregtigheid vir Liezel bekostig nie. Sy verteenwoordig duisende vroue wat uiteindelik net ʼn nommer in ʼn baie lang lys van slagoffers van geweld in intieme verhoudings word.”