Die voormalige adjunkdirekteur van die gevangenis en drie maatskappye is opdrag gegee om die geld terug te betaal ná hulle skuldig bevind is op aanklag van korrupsie.
Alles vir die sleutelwoord "Limpopo"
Ma vergiftig glo haarself, kinders
Kommer oor geld het moontlik tot die voorval aanleiding gegee.
G’n borgtog vir soldate wat glo voertuie smokkel
Die weermaglede het glo met sindikate saamgewerk om voertuie oor die grens na Zimbabwe te smokkel.
Geliefde seun sterf onder vragmotor
“Willie kon hom dalk met die stilstaande vragmotor misgis het. Maar wat daar gebeur het, weet niemand nie.”
Ma bid glo, slaan toe baba dood
Lede van die gemeenskap het glo gehoor hoe die baba binne die huis huil en die deur afgebreek.
Een sterf toe motor onder vragmotor beland
Nog ‘n pasiënt op die toneel het slegs geringe beserings opgedoen.
Matriek sterf week ná Limpopo-ongeluk
Kayla Smith is ná die ongeluk in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.
4 sterf in botsing naby Northam
Die oorledenes is almal op slag dood.
Herstelwerk reeds aan die gang by Musina-hof
’n Hofamptenaar het Vrydagmiddag bevestig dat daar reeds ’n “daadwerklike poging” aangewend word om die landdroshof te herstel.
N1-rowers swaar gestraf
Die vier het motoriste wat noodgedwonge op die N1 stilgehou het, geterroriseer en beroof. In ander gevalle het hulle lang spykers op die pad geplaas en motoriste só in ʼn lokval gelei en hulle beroof.
Limpopo-ongeluk: Hulle ‘bou ’n huis in die hemel’
Volgens Buitendag soek Liam sy ma om elke hoek en draai, maar Divan sê hy verstaan sy ma is nou in die hemel.
Ongeluk eis lewe van makelaar, jong ma
Die motor het sowat 25 meter van die boom tot stilstand gekom en aan die brand geslaan. Nog ʼn passasier is met ernstige beserings hospitaal toe gejaag.
Drie Limpopo-voortvlugtiges aangekeer
Drie van die vier “gevaarlike misdadigers” wat Woensdag uit ʼn polisievoertuig in Limpopo ontsnap het, is aangekeer.
Boer (73) wat brand dink weer aan ploeg
Gert Nieuwenhuizen van Mookgophong het vroeër vanjaar sleg gebrand toe die wind gedraai het tydens ’n poging om ’n veldbrand te blus.
Gevaarlike misdadigers ontsnap
“Die rowers kon daarin slaag om die dienspistool van ʼn polisielid tydens die ontsnapping te gryp en het toe in nabygeleë bosse verdwyn.”
Harde werk, gebed sorg vir internasionale onderwysprys
“Die grootste uitdaging is seker dat daar wonderwerke van ’n skoolhoof met min of geen hulpbronne verwag word.”
Limpopo-inwoners word wakker van aardskudding
“Ek het eers gedink dis ’n vliegtuig wat laag oor my huis vlieg of ’n vragmotor wat oor die werf ry.”
Meer as 1 000 jaar tronkstraf ná petrolbom in bus
’n Petrolbom is in 2018 in ’n bus vol mynwerkers gegooi.
Aanklaer gevonnis vir korrupsie
Die staatsaanklaer het geld van ʼn beskuldigde geëis om die aanklag teen hom te laat vaar.
Vrou vas vir gruwelike moord op pasgebore baba
“Die vrou het glo in die toilet in ’n winkelsentrum gekraam.”