Die vrou het ‘n paar dae ná die voorval aan haar beserings beswyk.
Alles vir die sleutelwoord "Limpopo"
Man wat dokter vermoor, kry lewenslank
Die saak het so lank gesloer dat die moordenaar se medepligtige intussen oorlede is.
Foto’s: Gewelddadige betogings ruk Vaalwater
Minstens een persoon is tydens dié voorval aangeval en beroof, winkels is geplunder en strate na en van die dorp is afgesper.
Gevind, ’n juweel in die bosveld
Gaan soek daai klein, onbekende nuwe plekkie. Soos ons, ontdek julle dalk jul eie juweel in die bosveld.
Hospitaal se Covid-19-saal brand
Twee pasiënte het tydens die brand gesterf.
Limpopo-skoolmeisie kry borgtog ná aanranding
Die slagoffer het ná die voorval haar eie lewe geneem.
Borgtog geweier ná grumoord op paartjie
Die paartjie van Limpopo se liggame is verlede jaar langs hul destyds een jaar oue baba aangetref.
Verkeersbeampte skiet glo vriendin, toe homself
’n Motoris het die liggaam van ʼn vrou langs die pad opgemerk en vermoed dat sy moontlik in ’n ongeluk betrokke was.
Twee geskiet ná roof by hardewarewinkel
Die verdagtes het uit die gesteelde motor gespring en te voet op die vlug geslaan terwyl hulle glo skote op die polisiebeamptes afgevuur het.
Spoed eis glo leerders se lewe
Nege ander leerders en die bestuurder van die Kombi het ligte beserings opgedoen.
Vyf ‘mees gesoekte’ kitsbank-opblasers vas
Die verdagtes is in hegtenis geneem op aanklagte van moord, die opblaas van kitsbanke en kluise, asook verskeie sakerooftogte.
Foto’s: Duisende voëltjies uit neste gesteel
Die voëltjies se neste was op ʼn weermagbasis geleë.
Polisiebeamptes wat omkoopgeld eis kry tronkstraf
Die twee polisiebeamptes het omkoopgeld van R1 000 geëis.
Weermaglid en ses ander in hof oor Phalaborwa-onrus
Sewe verdagtes het Donderdag in die Namakgale-landdroshof buite Phalaborwa in Limpopo verskyn in verband met openbare geweld in die gebied
Weermaglid vas vir Phalaborwa-onrus
Die weermaglid en sy of haar medebeskuldigdes verskyn vandag in die plaaslike landdroshof.
Skoolmeisie vas ná video van boeliery versprei
Die gr. 10-leerder wat aangerand is, het glo ná die voorval haar eie lewe geneem.
Phalaborwa kalm ná ooreenkoms met mynmaatskappye
Taxi-operateurs is ook gedreig en talle mense het Maandag te voet uit die dorp na hul huise gestap.
Nog polisie na Phalaborwa ontplooi
Nog polisiebeamptes sal na Phalaborwa in Limpopo ontplooi word te midde van die gewelddadige betogings wat sedert verlede week daar woed.
Steeds geen teken van ontvoerde sakeman
Sy voertuig is reeds verlate op die Meulbos-grondpad gekry.
Chaos terwyl betogers paaie na Phalaborwa versper
Niemand kan sedert Donderdagaand Phalaborwa binnekom of verlaat nie.