Niemand kan sedert Donderdagaand Phalaborwa binnekom of verlaat nie.
Alles vir die sleutelwoord "Limpopo"
Berugte kruising eis man wat sou pa word
“Dis hartseer om te dink dat my kleinkind nou sonder ’n pappa moet grootword. Hy was so opgewonde om pa te word.”
Video: R4 miljoen se skootrekenaars uit regeringskantoor gesteel
Die verdagtes het trollies gebruik om die skootrekenaars uit die gebou te vat waarna dit op ’n Toyota-bakkie in die onderdakparkeerterrein gelaai is voor hulle van die toneel gevlug het.
Muishonde ongedeerd ná saamrygeleentheid in enjin
Die diertjies het oënskynlik slaapplek in die BMW se onderstel gesoek.
Verdagtes vas meer as twee jaar ná Samwu-moorde
Die verdagtes word reeds met verskeie ander misdade verbind.
3 vas oor sakeroof, kaping
Daar word vermoed dat die verdagtes moontlik deel is van ’n misdaadsindikaat nadat die polisie beslag gelê het op onder meer gesteelde voertuie en springstowwe.
Polisiebeampte skiet glo drie dood in Limpopo
Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) het Maandag die misdaadtoneel in Dennilton, Limpopo, oorgeneem om ondersoek in te stel ná ʼn voorval van polisie-optrede vroeër die dag.
Twee sterf tydens Limpopo-gyselaarsdrama
Die polisie se gyselaarsonderhandelaars en -taakspan het met Masila probeer onderhandel, maar elke keer wat hulle die huis genader het, is daar op hulle losgebrand.
Twee minderjariges vas vir moord op 11-jarige
Twee 15-jariges is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 11-jarige seun.
Twee in hof wat glo renosterkoei, kalf skiet
Werkers op ʼn wildsplaas in die Gravelotte-omgewing het Saterdag gedempte geweerskote gehoor waarna daar op die renosterkoei en haar kalf se karkasse afgekom is.
Man vas vir moord op veiligheidswag
Voorlopige polisieondersoeke dui daarop dat die vuurwapens aan die maatskappy behoort het waar die oorledene en die verdagte albei in diens was.
Drie in hof na grumoorde in Limpopo
Die paartjie se liggame is destyds langs hul huilende baba aangetref.
Pastoor weer skuldig aan verkragtings
Die pastoor sit reeds in die tronk vir vorige verkragtings.
Vrou van Polokwane word vermis
Bianca Gerber is laas by haar pa se huis in Johannesburg gewaar.
Verhoor begin twee jaar ná Deacon-moorde
Lizette en Hettie se liggame is verlede jaar in hul motor langs die R37 by die Kuschke-afrit, buitekant Polokwane, gevind.
Drie agter tralies maande na grumoorde in Limpopo
Die vermoorde paartjie se huilende baba het langs hul lyke gesit. Die gemeenskap het ʼn sakeman is blykbaar verkeerdelik van die moorde verdink.
Egpaar van Tzaneen in hof vir bedrog, diefstal
ʼn Egpaar van Tzaneen in Limpopo het in die streekhof in Polokwane verskyn op aanklag van bedrog en diefstal.
Ingryping by sukkelende Mogalakwena-munisipaliteit
Die munisipaliteit versuim al jare om basiese dienste te lewer weens die vermorsing en wanbesteding van staatsgeld.
Spoorsnyer deur leeus verskeur
Albei leeus is van kant gemaak.
Meer skole waar niemand slaag ‘kommerwekkend’
Sowat die helfte van die skole waar geen enkele leerder matriek kon deurkom nie, is in Limpopo.