Die ma het net haar kind afgelaai vir skool toe sy oor ʼn oorstroomde laagwaterbrug gery het.
Alles vir die sleutelwoord "Limpopo"
Foto’s: Dele van Limpopo onder water
Stormweer het veral verwoesting in die Musina-omgewing gesaai.
Jong vrou eindelik ontslaan na slangbyt
Elné Erasmus sal nou van vooraf met haar hand moet leer skryf.
Twee bly in aanhouding na aanval op 90-jarige, blinde seun
Ma en seun het in hul huis gelê en slaap toe die twee verdagtes die huis oopgebreek het.
12-jarige se ritueelmoord ondersoek
“Die motief agter die voorval hou vermoedelik verband met ʼn ritueel.”
Drie vas oor 40 ernstige en gewelddadige misdade
Drie verdagtes, tussen 20 en 33 jaar oud, is in Limpopo in hegtenis geneem en word verbind met meer as 40 sake, waaronder verkragting, gewapende roof en inbrake.
Groblersdal-polisiebeamptes van bedrog, diefstal beskuldig
Vyf polisiebeamptes, tussen 29 en 40 jaar oud, wat in Groblersdal, Limpopo gestasioneer is, is Maandag in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en diefstal.
Gestremde jong man in Limpopo vermis
Hy is Vrydagmiddag die laaste keer gesien terwyl hy middagete geëet het.
Geen borgtog vir drie in besit van olifanttande
Die drie verdagtes is verlede maand by die Savannah Mall in Polokwane in hegtenis geneem toe hulle met olifanttande betrap is.
Sakemanne in hof oor SOE-omkopery
Die twee sakemanne het glo ’n ondersoeker van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) probeer omkoop om ʼn gedeelte van ʼn verslag uit te sluit.
Taxibestuurder in hof ná ‘motor-swendelary’
Die man het glo met vervalste dokumente om motorfinansiering aansoek gedoen.
Vier dood in boendoe-geweld
Vier mense is vermoor en huise en motors aan die brand gesteek toe die gemeenskap van ’n nedersetting in Limpopo eie reg gebruik het.
Drie in hof oor olifanttande
Drie verdagtes, tussen 31 en 36 jaar oud, het Maandag in die landdroshof in Polokwane in Limpopo verskyn op aanklag van die besit van olifanttande.
Drie renosters afgelope paar dae in Limpopo gestroop
Die diere se karkasse is tydens patrollies op die wildplase opgemerk.
Drie vas oor olifanttande
“Die drie het in ʼn grys BMW rondgery en het probeer om die olifanttande te verkoop.”
Man in hof oor gru-dubbelmoord
Die vrou en haar dogtertjie se lyke is verlede week Donderdag in ʼn kamer van ʼn lodge naby Mokopane aangetref nadat hulle twee dae tevore saam met ʼn man daar oornag het.
Man Vrydag in hof ná dubbelmoord in Limpopo
Die man is in Brixton in Gauteng aangekeer.
Jong vrou geopereer ná slangbyt
Elné is Dinsdagaand geopereer om al die dooie weefsel in haar hand en arm uit te sny.
Tronkstraf vir twee oor tenderbedrogspul
Nadat hy die niebestaande tender aanvaar het, het die niksvermoedende sakeman ʼn aanvanklike betaling van R85 000 gedoen, gevolg deur ʼn verdere betaling van meer as R160 000.
Ma, kleuter by lodge in Limpopo vermoor
Die drie het glo ʼn kamer vir oornagverblyf gehuur sonder om hul persoonlike besonderhede te verskaf.