“Dit het alles begin met ʼn krapperige keel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lindiwe Zulu"
Minister ‘skuil g’n’ in Casspir
“Dit was ek, Lindiwe Zulu, wat die polisie voor stok gekry het om die gebruik van die waterkanon te staak.”
DA kap departement oor nóg chaos met Sassa-betalings
Sommige Augustus-toelae is steeds nie uitbetaal nie.
Lindiwe Zulu se bedanking geëis
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) meen Lindiwe Zulu, die minister van maatskaplike ontwikkeling, is onbevoeg om kleuterskole en sorgsentrums te ondersteun en dring daarop aan dat sy uit haar pos bedank.
Minister Zulu gevra om te bedank en op te hou mislei
Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, het Donderdag in die parlement verskeie oproepe aangehoor dat sy dadelik moet bedank en dat sy moet ophou om die publiek te mislei betreffend welsynstoelaes – parlementslede word deur die parlementêre reëls verhoed word om te sê ministers lieg.
Tekortkominge met welsynstoelae in parlement uitgewys
“Daar is te veel foute en leuens in hierdie departement, en te min wilskrag.”
Kleuterskole-saak: ‘Minister minag hofuitspraak’
“Die minister se optrede stel haar bloot aan moontlike tronkstraf en ons is bereid om dit te eis, indien nodig.”
Minister reageer op uitspraak oor kleuterskole
Die departement het die afgelope paar weke saam met rolspelers gewerk om gereedheidsprogramme gereed te kry.
Hof stel regulasies oor voedselverspreiding ter syde
Dié regulasies sou ook verhoed dat behoeftiges voedselhulp ontvang, sê die DA.
Amptenare verbied om konsepregulasies oor verspreiding van kos af te dwing
Die verspreiding van voedselhulp aan behoeftiges is nou vir minstens die volgende maand veilig totdat die saak aangehoor word.
Afsondering: ‘Nog net 10’ ontvang spesiale R350-toelaag
Sassa kon ná drie weke nog nie meer as dié tien spesiale toelae uitbetaal nie.
Minister swaai om oor verbod op voedselverspreiding
’n Konsep van die beplande verbod bepaal dat geen gaargemaakte kos onder behoeftiges versprei mag word nie.
Ultimatum aan Zulu oor Sassa-kantore
Die DA het die minister van maatskaplike ontwikkeling tot Maandagmiddag kans gegee om die Sassa-kantore oop te maak, anders sal sy moontlik regstappe in die gesig staar.
Video: Woede oor minister se ‘onverantwoordelike’ Covid-uitlatings
Die minister het gesê hoewel Suid-Afrikaners aangeraai word om tuis te bly, sy dit self moeilik vind.