Aangeë het verlore gegaan, die Lions is telkemale agter die voordeellyn gestuit en hulle kon net twee drieë teenoor die Rebels se vyf druk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lionsspan"
Foto’s: Stormers, Bulls wen hul Superheld-tweestryde
Jantjies verskaf die Stormers-vonk, terwyl Hendricks die nul-ná-bul-roete vir die Bulls gevolg het.
Twee stukkies goeie nuus vir Lions oor beseerdes
Die Lions het sedert Saterdag asem opgehou dat hul blitsige Springbok-vleuel Aphiwe Dyantyi saam Christchurch toe kan vertrek vir Saterdag se Superrugby-eindstryd teen die Crusaders. En toe kry hulle sommer ʼn bonusbrokkie goeie nuus.
Erasmus ʼn lynstaanbate, maar beseerde Brink sal gemis word
Die Lions het, soos hul teenstanders die Waratahs, net een verandering aan hul span aangebring vir Saterdag (15:05) se halfeindstryd op Ellispark.
Swys kies nuwes; Rohan begin op bank teen Sharks
Die Lions se nuwe Superrugbyafrigter Swys de Bruin het Donderdag ʼn aantal nuwe gesigte in sy 23-tal aangekondig vir Saterdag se wedstryd teen die Sharks op Ellispark.