In die nege jaar sedert haar vorige album het baie in Lize Beekman se lewe gebeur wat haar musiekpad vir ‘n wyle tot stilstand gebring het. Met haar nuwe album, Hier en nou, verbreek sy die stilte. Sy praat met Maretha Botes oor haar nuwe werk, wat in November uitgereik is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lize Beekman"
Lize Beekman sing nuwe snitte in eerste aanlyn vertoning
Sy verklap ook dat sy haar eerste album einde vanjaar uitreik ná ʼn lang stilte van nege jaar.