Stowwerig, taai en dors dra ons die laaste krat bakkie toe, nie min trots op ons nederige oes nie. Maar die werk is nog lank nie klaar nie. Daardie hope “pers goud” moet nou gesorteer en skoongemaak word. Vanaand nog.
Lees meerStowwerig, taai en dors dra ons die laaste krat bakkie toe, nie min trots op ons nederige oes nie. Maar die werk is nog lank nie klaar nie. Daardie hope “pers goud” moet nou gesorteer en skoongemaak word. Vanaand nog.
Lees meer