Lloyd Harris sal in die Australiese Ope afslaan nadat hy sy kwalifiseringswedstryde gewen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lloyd Harris"
Alcaraz vee vloer met SA se Harris
Die jongste oorwinning teen Suid-Afrika se Lloyd Harris beteken dat Carlos Alcaraz net twee oorwinnings weg is van ʼn moontlike herontmoeting met die Italianer Jannik Sinner in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi.
Dis Harris teen Alcaraz in New York
Lloyd Harris het 25 kishoue in sy openingswedstryd teen Guido Pella afgevuur, maar Carlos Alcaraz wag in die volgende ronde van die Amerikaanse Ope.
Lloyd ryg weer die kishoue in
Lloyd Harris begin weer momentum op die internasionale tennisverhoog opbou nadat ʼn gewrigbesering hom maande langs die baan gehou het.
Lloyd op die wenpad in Barcelona
Die Suid-Afrikaner het oudergewoonte met sy afslane beïndruk en hy het tien kishoue afgevuur.
Harris loop sy rieme styf in Kalifornië
Suid-Afrika se voorste tennisspeler sal teleurgesteld wees nadat hy sy voorsprong in die tweede stel teen Matteo Berrettini weggesmyt het.
Kishou-kartetse van 199 km/h doen die ding vir Harris
Jong Suid-Afrikaner deur na die halfeindstryd van die Adelaide-toernooi.
Anderson-hulle teen Djokovic en kie
“Op papier is hulle by verre die gunsteling, maar enigiets is moontlik as ons met genoeg selfvertroue speel.”
Besering hou Anderson van die klei
“Ek is natuurlik uiters teleurgesteld om die toernooie mis te loop.”
’n Top 100-kishou vir Lloyd!
Suid-Afrika het nou twee manstennisspelers in die top 100.