“Daar is susters wat hom ʼn week ná hulle hom glad nie gesien het, nie kon herken nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Logan Barnard"
Seuntjie brand erg: ‘Ons kort net gebede’
Logan se gesig het gebrand, asook ook ʼn groot gedeelte van sy regterarm en hand. Daar is ook brandplekke op sy ander arm en een been. Hy word steeds onder sterk verdowing gehou.