Die Blitsbokke moet oor die volgende twee naweke in Londen én in Parys beter as Fidji vaar om te verseker hulle behou hul titel as reekskampioen in Wêreldrugby se sewesreeks.
Alles vir die sleutelwoord "Londen"
Foto’s: Harry en Meghan deel amptelike troufoto’s
Die hertog en hertogin van Sussex, prins Harry en Meghan Markle, het Maandag amptelike foto’s van hul glansryke lentetroue in die St. George-kapel in Windsor gedeel.
Hier is prins Harry en Meghan Markle se gevolg
Die Kensington-paleis het Maandag prins Harry en Meghan Markle se gevolg by hul huweliksbevestiging dié naweek bekendgemaak.
Nóg omstredenheid rakende koninklike troue
“Dit is ʼn baie moeilike en persoonlike tyd vir Meghan in die dae voor haar troue.”
Prins Harry kies sy strooijonker
Die Kensington-paleis het dié nuus Donderdag bekendgemaak.
‘Masterchef’-deelnemer sterf skielik
Nooddienste het die professionele sjef luidens omstanders te help gesnel en met hom hospitaal toe gejaag waar hy later dood is.
80-jarige reis van Kaap tot Kaïro in haar Tazz
Haar getroue en geliefde Tracy – haar troetelnaam vir haar Tazz – het sedert 1997 al meer as 350 000km afgelê, maar steeds het die 80-jarige vrou van Kaapstad met dié motortjie van die Kaap tot in Kaïro gereis.
Stephen Hawking langs Newton, Darwin begrawe
Eerwaarde dr. John Hall, dekaan van Westminster Abbey, het vandeesweek in ʼn verklaring gesê dit is ʼn “gepaste” huldeblyk aan die Britse fisikus.
Foto’s: Egpaar verloor troufoto’s; herskep groot dag in 12 lande
Die egpaar vertel hulle was aanvanklik “verpletterd” toe hulle al die foto’s van hul groot dag verloor het – iets wat hulle as ʼn “tragedie” bestempel. Toe herskep hulle dié foto’s in 12 ander lande, en sosialemediagebruikers is gaande daaroor!
Foto’s: Skattige prinses Charlotte gaan kleuterskool toe
Kate het die foto’s van die glimlaggende tweejarige prinsessie buite die paleis geneem.
Londen-dieretuin weer oop ná brand
Die Londense dieretuin het weer sy deure oopgemaak ná ʼn brand waartydens ʼn aardvark en vier meerkatte omgekom het.
Aardvark dood in brand by Londen-dieretuin
Misha die aardvark is dood en vier meerkatte word vermis ná ʼn brand Saterdagoggend by die dieretuin in Londen uitgebreek het.
Brand breek uit by Londense dieretuin
Meer as 70 brandbestryders is op die toneel waar ʼn brand Saterdag by die Londense dieretuin in Engeland uitgebreek het.
Foto’s: ʼn Hele stad uit gemmerbrood!
Die gemmerbroodstad spog met ʼn kasteel, ʼn stadion, drie brûe, openbare geboue en woonbuurte.
[Foto’s] SA’ner wen gesogte toekenning met skokfoto
Kyk ook hier na van die ander foto’s wat met toekennings weggestap het.
Talle beseer toe motor in Londen in voetgangers inploeg
ʼn Man is op die toneel in hegtenis geneem.
18-jarige aangekla ná moltrein-ontploffing
’n 18-jarige man is Vrydag aangekla in verband met die terreuraanval in ’n Londense moltrein verlede week.
Afrikaanse papegaai doen aanlyninkopies
ʼn Afrikaanse gesin wat in Londen woon se papegaai het onlangs vir heelwat pret gesorg.
Man vas oor ontploffing op Londen-moltrein
Die polisie in Engeland het ʼn 18-jarige man Saterdag in Dover in hegtenis geneem in ʼn “beduidende ontwikkeling” in die soektog na die persone wat ʼn sprinstoftoestel Vrydag in ʼn moltrein laat ontplof het.
Treinstasie gesluit ná beweerde ontploffing
Op sosiale media het gebruikers beweer mense het “skreeuend van die trein af gehardloop”.