ʼn Vrou wat skuldig bevind is aan moord nadat sy ’n baba uit ’n hoogswanger vrou se baarmoeder gesny het, is swaar gestraf, berig die Saturday Star.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Loretta Cook"
Vrou in hof ná sy glo baba uit baarmoeder sny
‘n Vrou wat daarvan beskuldig word dat sy ’n baba uit ’n hoogswanger vrou se baarmoeder gesny het, het Dinsdag weer in die hooggeregshof in Johannesburg verskyn.