Die private ondersoeker, Mike Bolhuis, het Maandag aan Maroela Media bevestig ʼn losprys van sowat R4 miljoen is op sy kop ingestel maar hy vrees nie vir sy lewe nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "losprys"
Keer só dat jou gesin ʼn slagoffer van ontvoering word
Die misdaad van ontvoerings met ʼn losprys is nou opnuut onder die loep geplaas ná die ontvoering van die 13 maande oue Eden Laird. Misdaadkenners verduidelik hoe jy jouself en jou geliefdes teen die misdaad kan beskerm:
Franse gyselaars: Losprys van €20 miljoen glo betaal
ʼn Losprys van minstens €20 miljoen (sowat R270 miljoen) is glo betaal om vier Franse burgers, wat deur Al-Kaïda gyselaar gehou is, vry te laat, het ʼn bron Woensdag gesê.
Groot beloning vir die lewe van man wat Islam-video maak
ʼn Beloning van $100 000 is uitgereik vir die lewe van die persoon wat ʼn YouTube-video wat gekskeer met die profeet Mohammed, gemaak het.