Altesaam 20 mense het Dinsdagaand die PowerBall-boerpot losgeslaan deur op ses opeenvolgende nommers te wed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lotto"
Valke se woordvoerder bedank
Mulaudzi se bedanking volg nadat hy onlangs in die spervuur beland het weens sy beweerde betrokkenheid by ʼn bedrogspul.
‘Lottopreneur’ koop glo droomhuis met staatsgeld
Dokumente wys glo hoe die ‘lottopreneur’ Lesley Ramulifho minstens R5 miljoen van die lotery gebruik het om vir sy luukse private woning te betaal.
Pensioenaris oornag R56 miljoen ryker
“Ek het nog altyd daarvan gedroom om op ʼn vliegtuig te klim en Kaapstad toe te vlieg. Ek het altyd met my kinders gespot dat indien ek eendag die Lotto wen, ek met ’n vliegtuig sal vlieg sodat ek kan weet hoe dit voel.”
‘Droom bewaarheid’ ná pa van 7 boerpot wen
“Ek het nog altyd gedink hoe dit sal wees om in my eie huis wakker te word met al my kinders by my. Dit was nog altyd my droom.”
Lotto-wenner kies ‘eenvoudige lewe’ ondanks nuwe rykdom
“Ek verkeer steeds heeltemal in ongeloof aangesien ek nog nooit enigiets in die lotery gewen het nie en my eerste wengeld ooit is sommer die gesogte boerpot!”
Kitsmiljoenêr ‘sien wennommers in ʼn droom’
“Ek het besluit om die kans te vat en het my R20-kaartjie gekoop. Ek is bly ek het dit gedoen!”
Wenner van PowerBall-boerpot kom na vore
Die wenner van die grootste PowerBall-boerpot tot dusver het na vore gekom om sy geld op te eis.
Vrou se ‘plakkershut-lewe’ verby ná sy boerpot wen
“Ek het jare lank in ʼn plakkershut gebly en het nog altyd gebid vir ʼn behoorlike dak oor my kop. Ek gaan nie weer terug na daardie lewe toe nie.”
Hospitaalwerker bedank ná sy R10 miljard wen
Voordat sy na die wen-nommers gekyk het, het sy aan haar vriendin gesê: “Dit sal nooit ek wees wat wen nie, dit is maar net ʼn droom vir my.”
Man wat werk verloor ná kankerdiagnose wen Lotto
“Nadat ek by ons plaaslike winkel was en ek gesien het ek het die wenkaartjie, het ek dadelik teruggery huis toe om die nuus met my vrou te deel. Sy was in die kombuis en toe ek vir haar sê, het ons al twee begin huil.”
R21 miljoen Lotto-boerpot nog onopgeëis
ʼn Lotto-boerpot ter waarde van R21 miljoen verval binnekort as dit nie in die volgende twee dae opgeëis word nie.
R75 miljoen Lotto-prysgeld nog nie opgeëis nie
Altesaam R75 miljoen in Lotto-prysgeld is nog nie opgeëis nie, het die bedryfsoperateur van die Lotto, Gidani, Dinsdag gesê.
VSA-egpaar wen lotery drie keer in een maand
Calvin en Zatera Spencer van Portsmouth, VSA,kan hul geluk nie glo nie na hulle in een maand meer as $2 miljoen in loteryspeletjies gewen het.
Reuse Lotto-boerpot nog nie opgeëis nie
Die wenner van ʼn Powerball-boerpot het nog nie die prysgeld van R33 miljoen opgeëis nie.
Lotto-wenner se geluk gesteel
’n 26-jarige Lotto-wenner is sy gelukkige kaartjie kwyt nadat twee mans, geklee in polisieuniforums, sy Lotto-wenkaartjie by sy huis in Hillcrest in KwaZulu-Natal gesteel het.