Die Centurion-kerke het vanjaar ʼn Goeienuus-Kersboom met ʼn wêreldrekordpoging van stapel gestuur wat 29 November van 12:00 tot 16:00 in die Amfi van die Centurion winkelsentrum in Pretoria plaasvind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Brittz"
Ouderdomsperk op ‘50 Shades’ te laag, sê Louis Brittz
Die Film- en Publikasieraad (FPB) is die afgelope week oorval met klagtes van verskeie organisasies wat meen die fliek ‘50 Shades of Grey’ se ouderdomsperk van 16 is te laag.
Allegaartjie 1
Die Allegaartjie-span gesels met ‘n motorfietsryer op die Cancer.vive toer, kuier saam met Louis Brittz en vra Karin Venter van Helpende Hand se beroepsleiding-afdeling om meer te vertel oor ‘n nuwe loopbaangids.