ʼn Selferkende dwelmverslaafde het Maandag in die Pretoriase hooggeregshof erken dat hy ʼn vriend met ʼn knopkierie doodgeslaan het nadat die slagoffer glo seksuele toenadering by hom gesoek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Eksteen"
Man vas ná knopkieriemoord
Juda Joseph Plekenbol (30) is verlede week in Pretoria in hegtenis geneem, vyf dae nadat Louis Eksteen (45) dood in sy huis in Garsfontein aangetref is.