Sedert die kano waarop Louis Lötter (43) Sondagmiddag ten aanskouing van sy nabye vriende op die Vaaldam omgeslaan het, het sy geliefdes daagliks getrou op die oewer gewag vir enige nuus terwyl reddingswerkers onverpoos na hom gesoek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Lötter"
Man soek ná kano op Vaaldam omslaan
ʼn 43-jarige man van Meyerton in Gauteng het Sondag in die Vaaldam verdwyn nadat die kano waarop hy geroei het glo omgeslaan het.