Dit was sommer baie jare gelede, toe die Nasionale Party nog aan bewind was en die SAUK nog rugby uitgesaai het, want M-Net (SuperSport) was nog in sy babadoeke.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Luyt"
Dis dalk die Sharks se goue jaar
Op die regte tyd op die regte plek – en dis ook op rugby van toepassing. Neem nou maar die voorbeeld van oorlede Kitch Christie in die ongekende welslae van die destydse Transvaal asook die Springbokspan.