“As dit wat gebeur het hom regtig gepla het, sou hy al lankal jammer gesê het.” Kyk ook hier na die briefie wat die voormalige o.20-Blou Bul-rugbyspeler glo na die tyd geskryf het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Pienaar"
Emosies loop hoog by Blou Bul se hofverskyning
“Jy het amper iemand se dood veroorsaak. My kind is amper dood!”
Wending in Blou Bul-‘aanrandingsaak’
“Dit sal nie in die belang van geregtigheid wees as die verhoor nie vandag voortgaan nie.”
Blou Bul-‘aanranding’: Dossier uiteindelik gereed
“Ons het gevrees dat die saak dalk van die rol geskrap gaan word omdat die dossier nie gereed was nie.”
Blou Bul-‘aanranding’: Dossier nog nie beskikbaar
Dylan van der Walt (20), die Blou Bul-o.21-rugbyspeler wat daarvan verdink word dat hy Louis Pienaar (38) buite ʼn Pretoriase nagklub aangerand het, het Vrydag in die Hatfield-landdroshof verskyn.
Blou Bul in hof ná aanranding by kuierplek
Die Blou Bul-o.21-rugbyspeler Dylan van der Walt (20) het hom op versoek van die polisie oorgegee in verband met ʼn aanranding buite ʼn Pretoriase nagklub.
‘Intensiewe terapie’ vir man ná aanranding by nagklub
Louis Pienaar (38) is presies drie weke nadat hy na bewering deur ʼn Blou Bul-o.21-rugbyspeler by ʼn nagklub in die ooste van Pretoria aangerand is, uit die hospitaal ontslaan.
Man uit koma ná aanranding by kuierplek
Louis Pienaar (38) het begin wakker word uit die koma waarin hy langer as ʼn week was nadat hy na bewering deur ʼn Blou Bul-o.21-rugbyspeler by ʼn nagklub in die ooste van Pretoria geslaan is.
Aanranding by kuierplek: Blou Bul ‘gee samewerking aan polisie’
“Hy was nog nooit betrokke by enige bakleiery in sy hele lewe nie en omdat hy vir die Bulle speel is dit tien keer erger. Wat julle lees is net die helfte van die storie.”
Pa steeds kritiek ná aanranding buite kuierplek
“Dit is maar touch and go in dié stadium. Hy het op twee plekke bloeding op die brein. Die dokters wil kyk of sy liggaam self die bloeding absorbeer, anders sal hy geopereer moet word om die drukking te verminder.”
Man steeds kritiek ná Blou Bul-speler hom glo aanrand
Louis Pienaar (38), ʼn pa van twee wat onlangs uit die buiteland na Pretoria teruggekeer het, se toestand is kritiek maar stabiel nadat hy glo Saterdagoggend deur ʼn Blou Bul-o.21-rugbyspeler by ʼn kuierplek in die ooste van die stad aangerand is.