“Daar is dae wat ek na Suid-Afrika terugverlang, maar die feit dat my kinders tot 22:00 kan buite speel en net kinders kan wees, maak alles die moeite werd.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Roos"
Uitstekende klubrugbyspeler hang sy stewels op
Veteraan van meer as 200 klubwedstryde groet: “Die grootste voorreg vir my is dat my twee jong seuns nog kon sien hoe hulle pa rugby gespeel het”.