Die dodetal van Saterdag se taxi-ongeluk op die R521 in die Capricorn-distrik het intussen tot agt gestyg. Limpopo se paaie het 18 lewens die afgelope 48 uur geëis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Trichardt"
Hond soek ‘aftreehuis’ ná trauma
Die hondjie genaamd Adira is op ’n wrede manier vir dood agtergelaat. Deesdae, sê haar tydelike versorgers, ‘glimlag sy’.
Raadslid wat glo in afsondering partytjie hou, wéér in die sop
“Dit is duidelik dat sy ’n probleem het om by regulasies en die etiese kode van raadslede te bly.”
Ontsnapte leeus weer in kamp
Daar was skade aan die leeukamp se heining wat daartoe gelei het dat die leeus kon ontsnap.
4 gesoek ná moord in Louis Trichardt
Die man is na ’n hospitaal gehaas waar hy by sy aankoms dood verklaar is.
Kleuters vir dae alleen in kamer toegesluit
Twee kleuters is glo vir dae alleen in ʼn kamer aan die agterkant van ʼn hotel buite Louis Trichardt in Limpopo toegesluit.
Plaasbestuurder gedink hy is net paranoïes voor aanval
“Ek het gedink ‘kom ek gaan kyk net’ en toe ek in die sitkamer kom, toe gryp hulle my.”
Man hoor voetstappe in plaashuis voor aanval
Die man is helder oordag in die plaashuis aangeval terwyl hy besig was om kos te maak.
Man vas ná wrede hoewe-aanval
Die bejaarde vrou wat Maandag ernstige beserings opgedoen het nadat sy en haar seun op hul kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo aangeval is, het ʼn operasie ondergaan.
Hoewe-aanval: Ma, seun met panga en staalpyp aangerand
“Ek was eerste op die toneel en het my broer gevind waar hy met ʼn emmer oor sy kop naby die hoofingang van die hoewe gelê het.”
Werker in hof vir moord op aktivis
Die verdagte het Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn vir die moord op Annette Kennealy.
Verdagte vas ná hoewemoord
Annette Kennealy se bebloede liggaam is Maandagoggend op ʼn kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo aangetref.
Plaasmoord-aktivis op hoewe vermoor
“As iemand wat as ’n aktivis bekend was, self die slagoffer word, kan ’n mens nie wonder of daar meer agter die motief was as net ʼn ‘gewone’ plaasmoord nie.”
Vrou, seun vas vir moord op Limpopo-man
Daar is destyds bespiegel dat Tony Strydom se skietdood moontlik ʼn plaasaanval kon wees.
Vroue vas oor olifanttande
Twee vroue, onderskeidelik 28 en 35 jaar oud, is Vrydag in Limpopo in hegtenis geneem in verband met die besit van twee olifanttande.
Polisie vra hulp om vermiste man op te spoor
Koekemoer was glo op 1 Maart in verbinding met familie, maar sy foon is sedertdien af.
Sanger, mede-kerkmanne sterf in botsing
“Julle het God sonder ophou aanbid en die wêreld platgereis met die doel om Jesus te verkondig.”
Flinke optrede knip ‘skrikbewind’ kort
Die inhegtenisnemings het plaasgevind terwyl die twee glo op pad was om ʼn sakeonderneming in Louis Trichardt se middedorp te beroof.
Kutama-ontsnapping: Laaste voortvlugtige weer aangekeer
Die sewende voortvlugtige wat uit Kutama Sinthumule-tronk buite Louis Trichardt ontsnap het, is Vrydagoggend weer aangekeer.
Drie kinders wreed in slaap vermoor
Drie seuns, tussen twee en sewe jaar oud, is Saterdag in die vroeë oggendure buite Louis Trichardt wreed vermoor terwyl hulle geslaap het.