Johannes Jacobus Steyn, of die sogenaamde ‘Sondagverkragter’, sê hy het nagte om gehuil en gebid in sy tronksel en weet dat God hom sal vergewe.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louise de Waal"
“Sondagverkragter” hoor dalk vandag sy lot
Die sogenaamde “Sondagverkragter” sal na verwagting vandag in die Palm Ridge-hooggeregshof, in die Oos-Rand, hoor of hy skuldig is aan die 37 aanklagte teen hom.