‘Stam’ is geskryf en geregisseer deur Louw Venter en het vroeër vandeesmaand op die kykNET Silwerskermfees gedebuteer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louw Venter"
‘Stam’: Louw Venter-rolprent debuteer op Silwerskermfees
‘Stam’ is ʼn ontginning van die onsigbare kettings wat ons aan mekaar bind.
Hollywood in My Huis: nie net nog ʼn Afrikaanse romantiese komedie nie
Daar is net ʼn bietjie minder as vyf weke oor voordat die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, Hollywood in My Huis, teaters landswyd tref. Esté Meyer Jansen het met Louw Venter, een van die akteurs in die rolprent, gesels.
Grootskerm: Konfetti
ʼn Troue is iets waarmee almal hulle kan vereenselwig. Elkeen van ons het al ʼn troue as ʼn gas, blommemeisie, vriend of familielid bygewoon (of is self getroud). Ons almal ken troues en weet hoe dit gaan. Dit is presies waar die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent Konfetti afspeel: by ʼn troue.
Video: ʼn Vars benadering tot komedie
Jimmy in Pienk vertel die storie van Jimmy Bester, ʼn mielieboer wat sy kakiebroek en vellies eenkant toe te gooi en deelneem aan ʼn haarstiliskompetisie om sy plaas en familie te red.
Nóg ʼn Deon Meyer verhaal op die grootskerm
Alles Wat Mal Is, is ʼn nuwe Afrikaanse rolprent gebaseer op Deon Meyer se kortverhaal Helena se verhaal.