Die meisies van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het verlede Woensdag ʼn replika van die hoofstad se stadskern gebou met boeke wat hulle aan ʼn skooltjie in die Karoo skenk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Loxton"
Loxton-skool in knyp ná brand, dog oorweldig deur skenkings
“Die kinders van JJ Booysen is tans in lokale oor die dorp versprei, maar hulle sit op die vloer en het geen leermateriaal nie.”