Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ʼn bejaarde egpaar Donderdagmiddag op ʼn plaas in die Luckhoff-omgewing in die Vrystaat oorval en aangerand is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Luckhoff-plaasaanval"
Egpaar helder oordag op plaas oorval, aangerand
Die polisie het gesê die egpaar se gesteelde voertuig is kort ná die aanval naby die Havenga-brug gevind waar dit omgeslaan het.