Die beseerde weermaglid is per helikopter na die Montana-hospitaal geneem vir gespesialiseerde behandeling deur neuroloë.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "lugmagbasis"
Gebrande skuur by lugmagbasis nou skougrond
Amper drie jaar nadat die vliegtuigskuur in ʼn brand verwoes is, is die oorsaak van die brand of die geraamde skade nog nie bekend nie.
[Foto’s] Meer as 440 uitstallers by vanjaar se AAD-wapenskou
Vanjaar se Afrika lugmag- en verdedigingskou by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria spog met meer as 440 uitstallers van 34 lande.
Gupta-sage: Weermag ontken tweede ondersoek
Die weermag het mediaberigte ontken dat daar ‘n tweede ondersoek is na die Gupta-landing by die Waterkloof-lugmagbasis.
Korporaal weer in hof vir moord by Bloem-lugmagbasis
‘n Korporaal van die SA Lugmag wat by Bloemspruit-lugmagbasis gestasioneer was, het Dinsdag weer vlugtig op ‘n aanklag van moord in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Man in hof ná skietery by lugmagbasis
‘n Lid van die SA Lugmag wat by Bloemspruit-lugmagbasis gestasioneer was, het Dinsdag op ‘n aanklag van moord in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Een dood ná skietery by lugmagbasis
Een man is dood en ‘n ander is kritiek beseer nadat ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Lugmag by die Bloemspruit-lugmagbasis in die Vrystaat op sy kollegas losgebrand het.
Gupta-familie kan dalk ondersoek word
‘n Ondersoek oor die beweerde onwettige landing van ‘n privaatvliegtuig by die Waterkloof-lugmagbasis kan moontlik daartoe lei dat die rol van die Gupta-familie in die sage ook ondersoek word.