Die Airlink Adrenaline Show 2017 op 10 en 11 Junie vanjaar gaan fantasties wees. Indien jy enigsins deur adrenalien aangevuur word, is dit een om nie mis te loop nie, skryf Brendon Staniforth.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "lugskou"
[Foto’s] Meer as 440 uitstallers by vanjaar se AAD-wapenskou
Vanjaar se Afrika lugmag- en verdedigingskou by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria spog met meer as 440 uitstallers van 34 lande.
[Video en foto’s] 11 sterf toe vliegtuig motors tref
Elf persone is dood en verskeie beseer nadat ʼn vliegtuig Saterdag by ʼn lugskou in Sussex, in die suidooste van Engeland, neergestort en verskeie motors op ʼn besige pad getref het.
Foto’s: 8ste Africa Aerospace and Defence-lugskou groter as óóit
Die agtste African Aerospace and Defence-lugskou en ekspo (AAD-lugskou) is hierdie week by die Waterkloof Lugmagbasis gehou.
Allegaartjie 3 – Program 32
Ons gesels met die kunsvlieënier, Bertus du Preez, ons vind meer uit oor die Liefde in ʼn Blikkie-projek en kuier by twee van die jong akteurs van die nuwe Afrikaanse tienerfliek, Agent 2000 – Die Laksman.
Lugskou-ongeluk: Vlieënier na JHB oorgeplaas
ʼn Kunsvliegvlieënier wat Saterdagoggend omstreeks 11:00 in ʼn vliegongeluk was by die Secunda-lugskou in Mpumalanga, word oorgeplaas na Sunninghill-hospitaal in Johannesburg.
Foto’s: Vliegongeluk by Secunda-lugskou
Een van Red Bull se vliegtuie het Saterdagoggend omstreeks 11:15 by die lugskou in Secunda neergestort.
Video: Twee dood ná lugskou-toertjie skeefloop
Vlieënier Charlie Schwenker en veteraan waaghals Jane Wicker van Virginia, Amerika, is Saterdag dood ná ʼn ongeluk by ʼn lugskou in Ohio.