“Daar was nog nooit vantevore enige bewyse van luiperds se teenwoordigheid in die amper 40 jaar oue Karoo Nasionale Park nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Luiperds"
Luiperdsklubs sal Saterdag van opskuiwing weet
Die Luiperds se senior klubs sal Saterdag weet watter een op bevordering tot die Luiperds-Griffonsoorgrensliga aanspraak maak, wanneer die laaste ronde van die bepalende Presidentsliga afgehandel word.
Kitsliga besleg bevordering by Luiperds
Vier Luiperdsklubs sal aan `n kitsliga deelneem om die besluit om bevordering van een van hulle tot die Luiperds-Griffons-oorgrensliga te vergemaklik.
Gewigtige besluit wag op Lichtenburg
`n Gewigtige besluit wag vanjaar op die bestuur en afrigters van Lichthenburg, wat verlede jaar die A-afdeling van die Luiperds se Neserliga gewen het.
Rudolph weer kaptein van gedugte Luiperdsgroep
Jeandré Rudolph, wat die Luiperds verlede jaar na die eindstryd van die Curriebeker Eerste Liga en die NWU-Pukke na Varsitybeker-glorie gelei het, is weer in 2017 vir die Luiperds beskikbaar.
Griffons leer die Luiperds ʼn rugbyles
Die Griffons is die nuwe Curriebeker Eerste Liga-kampioen nadat hulle die Luiperds Vrydagmiddag op Olënpark in Potchefstroom met 44-25 ‘n rugbyles geleer het.
Luiperds bespreek plek in eindstryd
Die Luiperds het Vrydagmiddag op Olënpark in Potchefstroom hulle plek in die eindstryd van die Curriebeker Eerste Liga bespreek deur die Valke met 40-30 die loef af te steek.
Loslootjie vir die Goue Leeus
Die Goue Leeus, houer van die Curriebeker, se eerste wedstryd in vanjaar se reeks is uitgestel weens die afwesigheid van hul 25 voorste spelers wat vir die Super-eindstryd in Nieu-Seeland is.
Vaal Reefs, Klerksdorp soek ander weiveld
Die twee Luiperdsklubs wat verlede jaar in die Valke se Peregrine-liga meegeding het, het ander weiveld gaan soek.
Griffons en Valke in eindstryd
Die Griffons en die Valke sal sake in die Eerste Liga van die Curriebekerreeks uitspook nadat hulle Vrydag die twee halfeindstryde teen onderskeidelik die SWD Arende in Welkom (45-43) en die Luiperds in Potchefstroom (31-24) gewen het.
Luiperds werk hard teen Griffons
Die Luiperds het hul ondersteuners laat glo dat daar nog halfeind-hoop is na ‘n oorwinning in Potchefstroom oor die Griffons.
Pumas kraai koning in Nelspruit
Die Steval Pumas het vyf drieë gedruk in ‘n aksieblaaide wedstryd en die Luiperds in ‘n dolleë Mbombelestadion in Nelspruit met 38-20 (rustyd 16-6) getroef….