Lukhanyo Am, wat die Springbokke se aanvanklike Wêreldbeker-groep weens ʼn besering misgeloop het, sal saam met kaptein Francois Venter die Sharks se senterkombinasie teen Connacht wees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lukhanyo Am"
Van der Flier bó, maar SA’ners vlieg ook
Volgens Wêreldrugby beskik Suid-Afrika oor die beste senterkombinasie op die internasionale verhoog.