Provinsiale onderwysdepartemente word deur moontlike litigasie in die gesig gestaar oor puttoilette en gebrekkige watervoorsiening by duisende skole landwyd.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "LUR"
LUR sterf dag voor verjaardag
“Hy het sy stryd dapper geveg, tot die einde. Die provinsie is armer ná sy afsterwe.”
LUR erken aanspreeklikheid vir baba se breinskade
Die Gautengse LUR vir gesondheid het aanspreeklikheid erken nadat ʼn seuntjie van die Oos-Rand breinskade opgedoen het omdat hospitaalpersoneel glo versuim het om hom behoorlik te monitor na geboorte, berig die Saturday Citizen.
LUR se man verbind aan R33 m se kontrak
‘n Maatskappy wat bande het met die KwaZulu-Natalse LUR vir plaaslike regering se man, het ‘n tender van R33 miljoen gekry om waterpype vir ‘n munisipaliteit te installeer, berig Sunday Times.
Oud-LUR moet hof toe vir aanranding, intimidasie
Siphosezwe Masango, voormalige LUR vir menslike nedersetting in Mpumalanga, en sy twee lyfwagte word ondersoek vir beweerde aanranding en intimidasie, het die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) Woensdag gesê.