Christus is ons vrede, Hy wat dié twee, Jode en nie-Jode, een gemaak het. (Efesiërs 2:14)
Alles vir die sleutelwoord "Lux Verbi"
Gedagte vir die dag: Die sin van die lewe
Wat vir die wêreld die onsin van God is, is groter wysheid as die wysheid van mense, en wat vir die wêreld die swakheid van God is, is groter krag as die krag van mense. (1 Korintiërs 1:25)
Gedagte vir die dag: Tot hiertoe …
Ek het gedurig my hande uitgesteek na ’n opstandige volk … (Jesaja 65:2)
Gedagte vir die dag: Pelgrims
Ons hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. (Psalm 124:8)
Gedagte vir die dag: Versigtig leef!
Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid … (Efesiërs 5:15-16)
Gedagte vir die dag: Geestesoë
Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het. (Efesiërs 1:18)
Gedagte vir die dag: God se krag
Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees. Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God. (1 Korintiërs 2:4-5)
Boek-uittreksel: Gebede vir elke vrou
“Hoe meer ’n mens met iemand praat en hoe langer jy in daardie persoon se teenwoordigheid deurbring, hoe beter leer jy hom of haar ken. Dieselfde is waar van God.” Lees hier ʼn uittreksel uit Nina Smit se boek, “Gebede vir elke vrou”.
Gedagte vir die dag: U gees
“Mag daar tog ’n dubbele deel van u gees op my kom!”. (2 Konings 2:9)
Gedagte vir die dag: Betekenis
Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes. (Galasiërs 6:7)
Gedagte vir die dag: Hier by My
Toe sê Moses: “Laat ek tog net u magtige verskyning sien!”. (Eksodus 33:18)
Gedagte vir die dag: Juig, aarde!
Die Here regeer, die aarde moet juig …! (Psalm 97:1)
Gedagte vir die dag: Wis en seker
Die Here is Koning, Hy beklee Hom met majesteit. Die Here beklee Hom, Hy omgord Hom met krag. Die wêreld staan vas, dit wankel nie, en vas staan u troon van ouds af: U is van altyd af daar. (Psalm 93:1-2)
Gedagte vir die dag: Onthou!
As jy aanneem wat ek jou sê, sal jy insig kry in wat regverdig en reg en billik is en sal jy op die goeie pad bly. (Spreuke 2:9)
Gedagte vir die dag: Broers
Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon! (Psalm 133:1)
Boek-uittreksel: Vreugde vir Larissa
“Larissa het gedink sy het die gebeure lankal verwerk en vrede daarmee gemaak, maar sy besef nou sy het dit bloot onderdruk.” Lees hier ʼn uittreksel uit Elsa Winckler se jongste roman, “Vreugde vir Larissa”.
Gedagte vir die dag: Prys Hom, hoogste hemele!
Hy het hulle vir altyd hulle vaste plek gegee … ’n orde neergelê waarbuite hulle nie kan beweeg nie. (Psalm 148:6)
Gedagte vir die dag: Juig, al wat leef !
Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam. (Psalm 100:4)
Boek: Vreugde vir Larissa
Nog ’n lekkerleesroman uit die pen van ATKV-Woordveertjie-wenner Elsa Winckler en die laaste in die gewilde McGregorreeks ná “’n Brief vir Reina” en “’n Belofte vir Bippie”.
Gedagte vir die dag: Soos Jesus
… Petrus … het … gekniel en gebid … en gesê: “Tabita, staan op!” (Handelinge 9:40)