Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want dit was die wil van julle Vader om die koninkryk aan julle te gee. (Lukas 29:32)
Alles vir die sleutelwoord "Lux Verbi"
Gedagte vir die dag: Nuwe lewe
Ek sal hulle ‘n ander hart gee en ‘n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle ‘n hart van vleis gee. (Esegiël 11:19)
Gedagte vir die dag: Navolgers
En Simon antwoord en sê vir Hom: Meester, ons het die hele nag deur hard gewerk en niks gevang nie; maar op u woord sal ek die net laat sak. En toe hulle dit gedoen het, het hulle ‘n groot menigte visse ingesluit; en hulle net wou skeur. (Lukas 5:5-6)
Gedagte vir die dag: Luister hier!
Want die Heilige Gees sal julle in dieselfde uur leer wat julle moet sê. (Lukas 12:12)
Gedagte vir die dag: Helde
Met die slingervel en klip was Dawid sterker as die Filistyn en het hy hom verslaan en doodgemaak. (1 Sameul 17:50)
Gedagte vir die dag: Prioriteite
Dawid het die môre vroeg opgestaan, die kleinvee aan die wagter afgegee, die goed opgetel en gegaan soos Isai hom beveel het. Net toe hy by die kamp aankom, het die leër wat na die gevegslinie toe uitgaan, die oorlogskreet aangehef. (1 Sameul 17:20)
Boek: Die koning se wingerd
FA Venter herskep in “Die koning se wingerd” die wêreld van Agab, Nabot en Johanan, die vroue in hul lewens, en die politieke strome wat hul omring het.
Gedagte vir die dag: Boelies
Maar Dawid sê vir die Filistyn: “Jý kom na my toe met ‘n dolk en ‘n spies en ‘n swaard, maar ék kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige, die God van die linies van Israel, wat jy verkleineer het.” (1 Sameul 17:45)
Gedagte vir die dag: Verwonder
U is my hulp van my geboorte af, reeds voor ek in die wêreld gekom het, het U my beskerm. U loof ek gedurigdeur. Ek is vir baie ‘n wonder, want U is my veilige toevlug. (Psalm 71:6-7)
Gedagte vir die dag: Onsinnig
Die vroue het groot geskrik en met hulle gesig na die grond toe gebuig. Toe sê die manne vir hulle: “Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was…” (Lukas 24:5-6)
Gedagte vir die dag: Die Here se dag
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Psalm 118:24)
Boekvoorlesing: 40 dae tot hoop
“40 dae tot hoop” help lesers om ’n deurdagte pelgrim te wees deur te weet waar hulle vandaan kom en waarheen hulle op pad is. Luister hier na ‘n voorlesing deur Ronell Bezuidenhout.
Gedagte vir die dag: Nuut!
Verwyder dan die ou suurdeeg, sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees, en dit is julle ook werklik. Ons paaslam is immers geslag: dit is Christus. (1 Korintiërs 5:7)
Pierre se Paasfeesboodskap: ‘Maak die tafels groter’
Pierre du Plessis, skrywer van “Boomwortels in die hemel”, se Paasfeesboodskap moedig kinders van God aan om die tafels groter te maak en nie die mure hoër te bou nie.
Gedagte vir die dag: Verstaan jy?
“Julle weet dat God aan Israel sy woord gestuur het, naamlik die evangelie van vrede wat Jesus Christus gebring het. Hierdie Jesus is Here van almal.” (Psalm 10:36)
Resep: Rudi se lasagne
Rudi Swanepoel se lasagneresep neem lesers op ʼn intieme kookervaring. Dit het in sy boek “Kom sit aan” verskyn en is geskik vir lesers wat die kuns van kosmaak waardeer.
Gedagte vir die dag: Oorvloed
Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat by U skuil. In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid. (Psalm 36:8-9)
Boekvoorlesing: Uit die Beek 2020
“Ek en jy en ons enigste troos in lewe en in sterwe is die rede vir die betekenisvolste Vrydag tot nog toe,” verkondig dr. Barend Vos. Luister hier na sy boodskap vir Paasfees.
Gedagte vir die dag: Godroepers
My God, my God, waarom het U my verlaat …? (Psalm 22:2)
Gedagte vir die dag: Vergoeding
Hoe sal ek die Here vergoed vir al sy weldade aan my? (Psalm 116:12)