Weet jy dat Jesus jou liefhet? Sy liefde vir jou het Hom gedring om ter wille van jou aan die kruis te kon hang. Het jy al die keuse gemaak om Hom as jou verlosser aan te neem?
Alles vir die sleutelwoord "Lux Verbi"
Feestyd-oordenking: Sing soos verwonderde mense
“Almal … was verwonderd oor wat die skaapwagters hulle vertel het. Maria het alles wat gesê is, onthou en telkens weer by haarself daaroor nagedink (Lukas 2:18-19).”
Boek-uittreksel: ‘Wanneer water wyn word’
“Dit kom nie maklik nie. Die pad na heel word loop deur ’n seerkry waarvoor ek tot dusver nóg moed nóg woorde kon vind.”
Boek-uittreksel: ‘Man van Cirene’ – FA Venter
“Sy oë het die kleur van ou wyn. Hulle is nou kalm, maar diep agter die kalmte skuil die opstand.”
Gedagte vir die dag: Wat soek julle?
Toe hulle weggaan, het Jesus met die mense oor Johannes begin praat en gesê: “Waarna het julle in die woestyn gaan kyk?” (Matteus 11:7)
Gedagte vir die dag: “Gaan vertel …”
Jesus antwoord hulle: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien …” (Matteus 11:4)
Boek-uittreksel: ‘ʼn Tuin vir Tessa’ – Helena Hugo
Tessa Heyns se tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?
Gedagte vir die dag: Twyfelaars
“Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?” (Matteus 11:3)
Wendy Maartens: ‘Ek moes weer soos ʼn kind leer praat’
Slaaptydstories wat haar ma uit die Bybel voorgelees of oorvertel het, is een van Wendy Maartens se vroegste herinneringe en onomwonde die beginpunt van haar liefde vir Bybelverhale.
‘God se genade is vir jou genoeg’
Charmé Kriel se lewe het handomkeer verander ná preëklampsie op 27 weke van swangerskap by haar gediagnoseer is. Baba Lisa is tydens ʼn noodkeisersnee prematuur gebore en het maar 850 gram geweeg.
Gedagte vir die dag: Dankie vir jou dankie, Maria!
“Ek besing die grootheid van die Here … omdat Hy na my in my geringheid omgesien het”. (Lukas 1:46-48)
Gedagte vir die dag: Prys die Heer!
Die Here regeer vir altyd. Sion, jou God regeer van geslag tot geslag. (Psalm 146:10)
Gedagte vir die dag: Voorskou
Bemoedig dié wie se hande slap hang, help dié wie se knieë knik, sê vir dié wat moed verloor het: “Wees sterk, moenie bang wees nie, julle God is hier …” (Jesaja 35:3-4)
Gedagte vir die dag: Kosbare woorde
Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees! (Romeine 15:13)
Gedagte vir die dag: Eensgesind
En mag God, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. (Romeine 15:5)
Gedagte vir die dag: Loof Hom!
Mag sy verhewe Naam vir altyd geloof word, mag die hele wêreld vol wees van sy majesteit. Amen, ja, amen. (Psalm 72:19)
Gedagte vir die dag: Gebed van die desperates
Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil … (Psalm 72:1)
Gedagte vir die dag: ’n Nuwe tyd
’n Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai, ’n loot uit sy wortels sal vrugte dra. (Jesaja 11:1)
Gedagte vir die dag: Altyd gereed
“Onthou dit: as die huiseienaar geweet het watter tyd van die nag die dief kom, sou hy wag gehou het en nie toegelaat het dat daar in sy huis ingebreek word nie. Om dieselfde rede moet julle ook altyd gereed wees …” (Matteus 24:43-44)
Gedagte vir die dag: Agter Hom aan
Nee, julle moet lewe soos volgelinge van die Here Jesus Christus … (Romeine 13:14)