Toe sê Jesus vir hulle: “Waar is julle geloof dan?” Maar hulle was verskrik en verbaas … (Lukas 8:25)
Alles vir die sleutelwoord "Lux Verbi"
Gedagte vir die dag: Met my hele hart
Ek wil U met my hele hart loof. (Psalm 138:1)
Gedagte vir die dag: Wat verstaan jy?
“Is dit nie Jesus die seun van Josef nie? Ons ken mos sy pa en ma”. (Johannes 6:42)
Gedagte vir die dag: ’n Lewenswaarheid
Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het. (1 Johannes 2:6)
Gedagte vir die dag: Liefdeslied
Hoe lief het ek u wet! Dit bly my elke oomblik by. (Psalm 119:97)
Gedagte vir die dag: Versekerings
“Ek sal beslis volgende jaar hierdie tyd na jou toe terugkom, en dan sal jou vrou Sara ’n seun hê”. (Genesis 18:10a)
Boek-uittreksel: Uit die Beek 2019: Beloftes
“Nou gaan Hy weg, sodat Hy dit vir hulle, vir óns, nog makliker kan maak om alles te glo wat Hy belowe het. In sy plek kom die beloofde Gawe van God: die Gees wat hulle sou oorweldig.” Lees dié spesiale uittreksel ter viering van Hemelvaart.
Gedagte vir die dag: Wie mag?
Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef? (Psalm 15:1)
Gedagte vir die dag: Familiesake
“Die hele land wat jy sien, gee Ek vir altyd aan jou en jou nageslag”. (Genesis 13:15)
Gedagte vir die dag: Ons plannetjies
Sê tog maar jy is my suster dat dit met my goed kan gaan oor jou, en my lewe deur jou toedoen gespaar word. (Genesis 12:13)
Gedagte vir die dag: Leë blikke
Die rustige woorde van dié wat wysheid het, word beter gehoor as die geskree van een wat heers oor dwase. (Prediker 9:17)
Boekvoorlesing: Ontdek God in die stories van mense
“Mag ons onthou dat God ons voorsiener is,” bemoedig Benescke Janse van Rensburg, skrywer van “Ontdek God in die stories van mense”.
Gedagte vir die dag: Naby
“Die gebod is baie naby aan jou, jy kan daaroor praat, jy ken dit, jy kan daarvolgens lewe”. (Deuteronomium 30:14)
Gedagte vir die dag: Die Goddelikheid van vergeet
Dink aan die liefde en trou, Here, wat U van altyd af betoon het. Moet tog nie dink aan die sondes en oortredinge van my jeug nie. (Psalm 25:6-7)
Gedagte vir die dag: Die moeite van liefhê
“Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê”. (Josua 23:11)
Gedagte vir die dag: Opdrag
Toe het Hy hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak. (Lukas 9:2)
Gedagte vir die dag: Rykdom
Dit was meer as wat ons verwag het, want eers het hulle hulleself aan die Here gegee en toe aan ons. Dit is soos God dit wil. (2 Korintiërs 8:5)
Gedagte vir die dag: Geloofsbelydenis
Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U”. (Psalm 16:2)
Gedagte vir die dag: Leiers …
Daarom skryf ek hierdie dinge terwyl ek nog van julle af weg is, want wanneer ek kom, wil ek nie met die gesag wat die Here aan my gegee het, streng teen julle optree nie. Met dié gesag moet ek opbou, nie afbreek nie. (2 Korintiërs 13:10)
Boekvoorlesing: Vroue van die Bybel 2
“Kyk op, kyk rond en besef dat hierdie lewe nie net oor jou en jou eie behoeftes gaan nie,” sê Esté Geldenhuys, skrywer van “Vroue van die Bybel 2”. Luister hier ʼn spesiale voorlesing en Moedersdag-boodskap.