ʼn 34-jarige man sal na verwagting Vrydag in die Lydenburg-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met die moord op sy voormalige vriendin se ma.
Alles vir die sleutelwoord "Lydenburg"
Lydenburg-polisiebeamptes vas vir ontvoering, aanranding
Agt polisiebeamptes van Lydenburg in Mpumalanga is Dinsdagoggend in hegtenis geneem op aanklag dat hulle glo verdagtes ontvoer en beroof het.
Seun in Lydenburg doodgery
ʼn Sesjarige seun is Sondagmiddag in Lydenburg, Mpumalanga, doodgery.
Ses polisiebeamptes gevonnis vir aanranding
Ses polisiebeamptes wat skuldig bevind is aan aanranding met die doel om ernstig te beseer, is Woensdag in die Lydenburg-landdroshof in Mpumalanga gevonnis.
Verkeersbeamptes vrygespreek ná hulle boetes verlaag
Twee verkeersbeamptes van Lydenburg wat motoriste se verkeersboetes verlaag het, is op bedrogaanklagte vrygespreek, het Beeld Maandag berig.
Lugmag-vliegongeluk: Name bekend
Die name van die drie lugmaglede wat dood is toe die Cessna C208 Caravan waarin hulle gevlieg het naby Lydenburg, Mpumalanga neergestort het, is bekend gemaak.
Drie dood, twee beseer na militêre vliegtuig val
Drie mense is dood en twee beseer nadat ‘n militêre vliegtuig naby Lydenburg in Mpumalanga neergestort het.
Man sterf ná bakkie rol
ʼn Man is dood nadat hy uit sy bakkie geslinger is toe dit Donderdagmiddag teen ʼn steilte naby Lydenburg in Mpumalanga afgerol het.
Graskop-gemeenskap hou optog teen swak munisipale bestuur
Die gemeenskap van Graskop het vandag tydens ’n optog na die Thaba Chweu Munisipaliteit ʼn memorandum oorhandig waarin hulle onder meer beter dienste en die afdanking van die eenheidsbestuurder versoek.
Rowers vermoor glo bejaarde vrou in haar huis
Die polisie van Mpumalanga het Donderdag gesê hulle het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur nadat Charlotte Kruger, ʼn bejaarde vrou van Lydenburg, tydens ʼn huisbraak vermoor is.
Regering gryp in ná vrou in slaggat “bad”
Die departement van vervoer in Mpumalanga blameer die toestand van die R36 tussen Machadodorp en Mashishing (Lydenburg) op swaarvragmotors en reën.