Zondo het adv. Simmy Lebala, vir Brown, herhaaldelik gemaan om Brown se weergawe duidelik te maak ten opsigte van Mcebisi Jonas se getuienis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lynne Brown"
Lynne Brown bedank
Lynne Brown, die voormalige minister van openbare ondernemings, het as lid van die parlement bedank.
Minister Lynne Brown diep in die pekel
Ramaphosa moet in elk geval ʼn nuwe adjunkpresident aanstel en nou is twee van sy ministers werklik kniediep in die pekel.
Groen lig vir Eskom om nóg hernubare energie aan te koop
Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, het aan Eskom goedkeuring gegee om bykomende hernubare energie aan te koop van onafhanklike kragvoorsieners.
Eskom kry nuwe raad
“Dié raad is aangekondig om alle Eskom-beamptes wat aantygings van korrupsie en ander oortredings in die gesig staar onmiddellik te verwyder. Dit sluit Matshela Koko en Anoj Singh in.”
Onsekerheid oor Eskom se Koko
“Dit is redelik duidelik dat hierdie dissiplinêre verhoor nooit bedoel was om die ernstige bewerings teen Koko te ondersoek nie, maar eerder ʼn skuif om hom weer aan te stel. Die verhoor was van die begin tot einde ʼn algehele en absolute klug.”
Lynne Brown te siek om LP’s se vrae te beantwoord
Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, kon nie Woensdagmiddag LP’s se vrae beantwoord nie, omdat sy siek is, het haar woordvoerder gesê.
Brown ontken Gupta-broer en vennoot was by haar huis
“Ek weet nie van die gesprek nie, hoekom vra jy nie die president nie?” het Brown gesê.
‘Guptas geraadpleeg oor Eskom-hoof se skorsing’
“Khoza het vir my gesê minister Brown is ‘gekaap’ en sy rapporteer aan die Guptas.”
Brown ontvang Eskom-verslag oor Trillian
“Ek sal nie toegee aan diegene wat wil hê koppe moet rol gebaseer op uitgelekte e-posse nie. Dit is nie so eenvoudig soos ʼn bordspeletjie nie.”
Eskom moet vandag sê oor Trillian
Brown het vroeër vandeesweek Eskom 48 uur kans gegee om te verduidelik waarom hy gelieg het oor betalings wat aan die finansiëledienstemaatskappy Trillian gedoen is.
Brown vra PA om te bedank ná Gupta-aantygings
“My besluit beteken nie ek dink sy is skuldig nie, dit is egter belangrik dat my kantoor bo enige verdenking bly.”
Molefe weer sy pos kwyt
Brian Molefe is in November verlede jaar te midde van omstredenheid by die kragvoorsiener weg, maar is twee weke gelede onverwags weer in sy vorige pos by Eskom aangestel.
Minister paai ná nog geldkrane toegedraai word
Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, het beleggers gerusgestel dat Suid-Afrika se semistaatsinstellings stabiel is nadat ʼn tweede batebestuurder aangekondig het dat hy nie die land se maatskappye in staatsbesit verder gaan finansier nie.