Marie-Louise Steyn verduidelik wanneer jy jou baba vaste kos moet begin voer en ons bring jou die goeie nuus oor die teaterproduksie, Ons vir Jou. Ons kuier ook weer saam met Dr Hannetjie van Zyl-Edeling wat met ons gesels oor positiewe veroudering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lynné de Jager"
Allegaartjie 2 – Program 93
Ons begin ʼn reeks wat handel oor die soort terapie wat ʼn mens vir kinders kry. Ons gesels ook met Mevrou Suid-Afrika, Lynné de Jager en kuier by Jan de Wet.