Verskeie lande is vanjaar as’t ware “met die maan gepla.” China, Indië en Israel beplan om maanlandings uit te voer terwyl die VSA ‘n paar bemande ruimtevlugte op die kalender het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maanlanding"
Rusland wil Amerika se spore op die maan soek
In sy antwoorde op vrae wat gebruikers getwiet het, het dit voorgekom asof Dmitry Rogozin ʼn grap maak oor die Russiese sending.